يحاول ذهب - حر
Stilbaai Rolbalklub word 60!
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die gewilde Stilbaai Rolbalklub vier vanjaar sy 60ste verjaarsdag en 'n paar luisterryke geleenthede word beplan vir die week van 9 Junie.
-
Feesvieringe sluit in 'n 60's-tema pretdag, 'n verjaarsdagparty vir lede en oudlede waar die verjaarsdagkoek gesny gaan word en 'n funksie om die borge te bedank vir hul ondersteuning. Die feesweek sluit af op Saterdag 14 Junie met die jaarlikse prestige Presidentsdag-toernooi waarin plaaslike en besoekende spanne sal speel.
Die klub is in Februarie 1965 gestig en daar is met die plaaslike munisipaliteit onderhandel vir 'n langtermyn-huurooreenkoms van openbare grond waarop die klubhuis en baan gebou kon word. In Desember 1966 is die klubhuis en een volgrootte baan amptelik in gebruik geneem met 'n toernooi waaraan 25 spelers deelgeneem het.
هذه القصة من طبعة Suid-Kaap Forum من Suid-Kaap Forum.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Is my kind emosioneel reg vir groot skool?
Is my kind emosioneel reg vir groot skool? Dit is die vraag waarmee baie ouers worstel wanneer kinders skoolgaande ouderdom bereik.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues B-span wen teen Progress
Riversdal Blues se rugbyspanne het Saterdag in spannende wedstryde teen Progress-rugbyklub kragte gemeet, met gemengde uitslae oor al drie spanne.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
From stage fright to spotlight
For many high school learners, stepping onto a stage can feel terrifying.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bly honger vir kennis
Nuuskierigheid is een van die belangrikste eienskappe wat enige kind - en selfs volwassenes - kan ontwikkel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
King's College continues to grow as new high school expansion takes shape
Situated within the beautiful Outeniquasbosch Wildlife Village, King's College offers a unique learning environment where children can experience education in a setting that inspires curiosity and connection with nature.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Mental health support in schools more important than ever
Organisations such as the Knysna Initiative for Learning and Teaching (Kilt) call for greater support and awareness in classrooms and communities.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Silver Stars se liggie word geblus
Heidelberg-rugbyklub het Saterdag in hul SWDRU Superliga A-wedstryd weer tekens van hul beste vorm getoon toe hulle Silver Stars van George met 31 - 12 op hul tuisveld geklop het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Parents, know how much sleep your young children really need
Sleep is essential for a child's growth, development and overall well-being.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Social media as a learning tool in the classroom
Social media can provide improved communication between teachers, learners and parents.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Games in class, not only on the playground
South Africa's education landscape is changing, with games and game-like elements having been implemented in classrooms.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
