يحاول ذهب - حر

AfriForum vra dringende aandag aan elektrisiteit en toerisme in Ga-Segonyana

July 11, 2025

|

Stellalander

AfriForum het 'n beroep op die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit gedoen om dringend aandag te skenk aan kritieke infrastruktuuren diensleweringsprobleme in die streek.

Hierdie aanbevelings is gerig aan die munisipale bestuurder, Martin Tsatsimpe, as deel van die openbare deelnameproses vir die 2025/2026 geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP). Volgens Lize-Mari Smit, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Karoo, is die organisasie se betrokkenheid daarop gemik om die lewensgehalte en veiligheid van inwoners te verbeter deur belangrike kwessies onder die munisipaliteit se aandag te bring.

المزيد من القصص من Stellalander

Stellalander

Community rallies against Gender-Based Violence at Geluksoord Sports Ground in Christiana

Geluksoord Sports Ground in Christiana, North West province, buzzed with activity on Monday as community members, parents, guardians, and learners gathered for the Services SETA FBI Gender-Based Violence (GBV) Awareness Campaign. GBV remains a devastating pandemic affecting homes and communities across South Africa.

time to read

2 mins

July 09, 2025

Stellalander

Former driving school instructor sentenced to three years for corruption

The Hartswater Magistrates' Court has sentenced a 64-year-old former driving school instructor to three years of direct imprisonment without the option of a fine following his conviction on corruption charges.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Opkomende netbaltalente staan in die kollig by Telkom Kampioenskappe 2025

STELLALANDER-VRYBURG: Die 2025 Telkom SA Netbalkampioenskappe vind plaas van 7 tot 11 Julie by Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius in Bellville, Kaapstad.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg Motorklublede blink uit by Biesiesvlei 300

STELLALANDER-VRYBURG: Lede van die Vryburg Motorklub het Saterdag, 5 Julie weer hulle staal gewys tydens die LTX Landini Biesiesvlei 300, en verskeie podiumplekke behaal in hul onderskeie klasse.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Gesprek oor bek-en-klouseer bied alternatiewe oplossings vir boere

Op Woensdag, 2 Julie 2025, het 'n belangrike gesprek oor alternatiewe oplossings vir die hantering van bek-en-klouseer plaasgevind by die Vryburg Veiligskrale.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Police confiscate large quantity of copper cable

As part of an inter-provincial cross-border operation, police in the Northern Cape confiscated suspected stolen copper cables valued at approximately R250 000 from a farm near Kuruman.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Vryburg-beesveiling tot stilstand geruk

Die weeklikse beesveiling op Vrydag, 4 Julie 2025, is tot stilstand geruk toe 'n verdagte bees opgemerk is, wat tot onmiddellike kansellering van die veiling gelei het en kommer in die boergemeenskap gesaai het.

time to read

1 mins

July 09, 2025

Stellalander

Fatal house fire in Huhudi claims one life

On Sunday morning, 6 July 2025, Huhudi Police were alerted to a house fire in Mariri Street, Huhudid.

time to read

1 min

July 09, 2025

Stellalander

Literacy programme brings lasting change to Vryburg schools

STELLALANNDER-VRYBURG: Over the past three years, a focused literacy initiative has been transforming the reading abilities of Grade 3 learners in the Vryburg area.

time to read

2 mins

July 09, 2025

Stellalander

Rioolprobleme in Sannieshof en waternood in Ottosdal

STELLALANDER-SANNIESHOF: Die dorpe Sannieshof en Ottosdal verkeer in 'n ernstige infrastruktuurkrisis, met rou riool wat strate en erwe in Sannieshof oorstroom, terwyl Ottosdal-inwoners sonder water moet klaarkom.

time to read

1 min

July 09, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size