استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

Leesstof vir die nuwe jaar

January 27, 2026

|

Klerksdorp Midweek

Januarie het 'n stewige oes Afrikaanse boeke deur Jonathan Ball Uitgewers gelewer.

Drie misdade in 'n knoop is die derde titel in 'n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is. Hierdie reeks is net die regte medisyne vir alle leunstoel-kriminoloë wat hou van 'n skerpsinnige who-dunnit wat met 'n tikkie romanse en humor gepaardgaan.

Dalk is jy lus vir 'n vermaaklike roman deur die blitsverko-perskrywer Riaan Grobler. Die Avonture van Helga Roets is 'n storie oor die proses van ouer word, maar ook oor liefde en aanvaarding, met 'n deeglike skeut humor.

Helga is dalk aan die verkeerde kant van 80, maar jy kan haar steeds deur 'n ring trek.

المزيد من القصص من Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Swak dienslewering 'n krisis in wyk 15

Die ineenstorting van basiese dienste wat Klerksdorpers ervaar is besig om in 'n krisis te ontaard.

time to read

1 mins

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Werkspanne werskaf in Doringkruin

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - AfriForum se Klerksdorp-tak het in Desember saam met die Doringkruin-buurtwag gewerk en weer ingeklim om hul grootskaalse buurtvernuwingsprojek voort te sit.

time to read

1 min

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Don't get caught with fake tenders

The North West Department of Human Settlements cautions members of the public and service providers about an ongoing scam in which individuals are falsely informed that they have been appointed by the department to install solar geysers in low-cost houses.

time to read

1 min

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Leesstof vir die nuwe jaar

Januarie het 'n stewige oes Afrikaanse boeke deur Jonathan Ball Uitgewers gelewer.

time to read

2 mins

January 27, 2026

Klerksdorp Midweek

Surge in STI cases reported in Dr Kenneth Kaunda District

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - A staggering 99 new cases of Male Urethritis Syndrome (MUS) have been reported across just two clinics in the Dr Kenneth Kaunda District, prompting an urgent public health warning from the North West Department of Health.

time to read

1 min

January 20, 2026

Klerksdorp Midweek

Bly só veilig

Dit is terug skool toe en terwyl leerlinge regoor die land vir 'n nuwe akademiese jaar inskakel, word ouers en versorgers aangemoedig om veiligheid 'n topprioriteit te maak.

time to read

2 mins

January 20, 2026

Klerksdorp Midweek

Skenk nou dringend bloed

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens doen 'n beroep op skenkings, aangesien bloedvoorrade tans onder optimale vlakke is.

time to read

1 min

January 20, 2026

Klerksdorp Midweek

Safety resolutions for the New Year

As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.

time to read

2 mins

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Skitterende liggies

Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.

time to read

1 min

December 16, 2025

Klerksdorp Midweek

Verskeie Geloftefeeste om te besoek

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.

time to read

1 mins

December 09, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size