يحاول ذهب - حر

Kaartjies beskibaar vir NG Welsyn se oggendtee

July 08, 2025

|

Klerksdorp Midweek

NG Welsyn se jaarlikse Vrouedag oggendtee lê voor die deur en gasvroue is druk besig om kaartjies vir die geselligheid te verkoop.

Die tee vind plaas op 16 Augustus, 9:00 vir 9:30 by C'est La Belle in Vleistraat. Kaartjies is R280 per persoon wat 'n heerlike ligte ete insluit.

Dit sal ook die eerste keer wees wat Liezel Pieters in Klerksdorp optree. Sy is een van die grootste stemme in Afrikaans en opgewonde oor haar optrede by die oggendtee.

المزيد من القصص من Klerksdorp Midweek

Klerksdorp Midweek

Kaartjies verkoop soos soetkoek

Kaartjies na Reünie verkoop soos soetkoek en jy sal moet spring as jy dit wil bywoon.

time to read

1 min

February 17, 2026

Klerksdorp Midweek

Die emosionele welstand van ons onderwysers

Wanneer 'n mens lees dat 68% van Suid-Afrikaanse werknemers sukkel met stres, met baie wat uitbranding ervaar, is dit duidelik dat stres en geestesgesondheidskwessies 'n wesenlike probleem is.

time to read

2 mins

February 17, 2026

Klerksdorp Midweek

Museum needs help in researching Makweteng

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The history of the city is dark and varied.

time to read

2 mins

February 17, 2026

Klerksdorp Midweek

Women's world day of prayer next week

The 96th Women's World Day of Prayer takes place next month.

time to read

1 min

February 17, 2026

Klerksdorp Midweek

NWU launches official Al policy

The NWU is the first SA university to adopt an official artificial intelligence (AI) policy.

time to read

1 mins

February 10, 2026

Klerksdorp Midweek

Kuier saam met sportlegendes

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - KHS Ondersteunersklub se manne-aand bring drie legendes na Klerksdorp.

time to read

1 min

February 10, 2026

Klerksdorp Midweek

A deliciously daring memoir proving it's never too late to live boldly

People love reading memoirs because they offer intimate, authentic glimpses into other people's lives.

time to read

1 min

February 10, 2026

Klerksdorp Midweek

Die Vrywilligers gaan jou vasgenael hou

Malene Breytenbach se nuutste roman, Die Vrywilligers (Luca Uitgewers), is 'n ware kragtoer.

time to read

1 mins

February 10, 2026

Klerksdorp Midweek

Plan your chess calendar for 2026

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Dr Kenneth Kaunda Chess Region welcomes all its chess players, coaches, parents, schools, officials, and supporters back to a brand-new chess season.

time to read

1 min

February 03, 2026

Klerksdorp Midweek

Put your best foot forward for Flip Flop Day

People are encouraged to put their best foot forward for children and adolescents diagnosed with cancer as Flip Flop Day 2026 returns this month.

time to read

2 mins

February 03, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size