يحاول ذهب - حر
Plaaslike sakeleiers waarsku teen sakelisensiëring
December 11, 2025
|George Herald
Die George-sakekamer waarsku in 'n verklaring dat die nuwe Wetsontwerp op Sakelisensiëring informele handelaars, 'n kritieke deel van die plaaslike ekonomie, waarskynlik die swaarste sal tref.
Die wetsontwerp is onlangs deur die departement van kleinsakeontwikkeling gepubliseer. Die doel daarvan is om besigheidslisensiëring af te dwing en ook eenvormigheid in prosedures en minimum vereistes vir lisensiëring daar te stel. Kommer oor die nuwe regulasies is vanoor 'n wye front in die nasionale media uitgespreek.
Johannes Jumat, voorsitter van die George-sakekamer, sê enige beleid wat die bestaan van informele handelaars bemoeilik, kan 'n direkte negatiewe uitwerking op plaaslike ekonomie en voedselsekerheid hê.
"Informele handelaars is 'n belangrike lewensaar in ons gemeenskappe. Hulle beskik dikwels nie oor toegang tot administratiewe ondersteuning, digitale hulpmiddels, formele dokumentasie of gevestigde sakepersele nie, wat 'n nuwe lisensiëringsproses vir hulle meer uitdagend kan maak. Meer administrasie gaan entrepreneurs terughou, nie vorentoe help nie."
هذه القصة من طبعة December 11, 2025 من George Herald.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
