يحاول ذهب - حر
Heyneke terug met groot drome en ambisie
George Herald
|George Herald
Byna dertig jaar nadat 'n jong Heyneke Meyer sy afrigtingsloopbaan by die SWD Arende begin het, keer een van Suid-Afrika se grootste rugbybreine terug huis toe.
Die man wat die Bulle tot Superrugbyglorie en die Springbokke na wêreldhoogtes gelei het, is weer in die Suid-Kaap, waar alles vir hom begin het.
Meer as 'n nuwe werk
Meyer (58) se aanstelling as hoofafrigter van die Arende is meer as net 'n nuwe werk. Dis 'n "full-circle moment", en moontlik die begin van 'n nuwe era vir SWD-rugby.
George Herald het met Meyer, wat 'n twee jaar kontrak met die unie geteken het, gesels oor sy terugkeer na sy afrigtingswortels, sy visie vir die span en sy hernude verbintenis met die streek waar sy loopbaan begin het.
“Ek het destyds hierheen gekom as 'n jong afrigter met groot ambisies en drome,” vertel Meyer. “Die span was op daardie stadium in 'n moeilike plek, maar ek wou die beste afrigter wees wat ek kon wees. Ons het 'n paar swaar nederlae gely, selfs met 140 punte, maar ek wou trots terugbring. Toe ons later begin wen en 'n vol stadion trek, was dit ongelooflik. Daardie atmosfeer, die spanning, die gemeenskap se ondersteuning, dit bly by jou.”
هذه القصة من طبعة George Herald من George Herald.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
