Facebook Pixel {العنوان: سلسلة} | {اسم المغناطيس: سلسلة} - {الفئة: سلسلة} - اقرأ هذه القصة على Magzter.com

يحاول ذهب - حر

PA maak reeds burgemees- terskandidaat bekend

June 12, 2025

|

George Herald

Ofskoon die munisipale verkiesing eers in 2026 plaasvind, het die Patriotiese Alliansie (PA) in George Vrydag 6 Junie al aangekondig dat Fernando Fredericks sy burgemeesterskandidaat gaan wees.

- Eugene Gunning

Die PA hoop dat met die 36-jarige Fredericks hy daarin kan slaag om die mag in George oor te neem.

Op die oomblik swaai die DA met behulp van die ACDP die septer in die stadsraad. Die PA het drie lede in die raad. Tydens die aankondiging het PA-lede dit baie duidelik gestel dat die party daarop uit is om 'n volstrekte meerderheid te behaal.

Fredericks kom van Pacaltsdorp en het in die verlede tydens 'n munisipale verkiesing die DA-vaandel in wyk 27 gedra. Hy het in 'n stadium uit die DA bedank.

Vir baie het die PA se aankondiging om nou al sy burgemeesterskandidaat aan te kondig as 'n verrassing gekom. Bazil Petrus, LPP en die PA se kiesafdelingshoof vir George, het egter tydens 'n nuuskonferensie die party se besluit verduidelik.

المزيد من القصص من George Herald

George Herald

George Herald

International teen pianist to play in George

The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

High court rules against ANC with costs

The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

Glenwood House celebrates 20 years

This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Low scores in SWD premier league

Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson

No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Elderly man robbed at ATM

A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Vermeende kabeldief loop sy rieme styf

Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'

Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Garden Route Badgers women stumble again

It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn

Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.

time to read

1 min

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size