Facebook Pixel {العنوان: سلسلة} | {اسم المغناطيس: سلسلة} - {الفئة: سلسلة} - اقرأ هذه القصة على Magzter.com

يحاول ذهب - حر

AGS Lofoord lidmate leer meer oor kruie

July 04, 2025

|

Gemsbok

GEMSBOK-UPINGTON: Sowat 50 lidmate van die AGS Lofoord-gemeente, het onlangs 'n baie interessante kruie werkswinkel bygewoon, wat deur Barbara Lynn aangebied is.

Die groep het kom leer oor God se geneesplan vir liggaam en siel. Tydens die werkswinkel het die groep saam ontdek hoe die Here, in Sy wysheid, van die begin af reeds genesing in die natuur geplaas het. Nie in teenstelling met medikasie nie, maar as 'n aanvullende geskenk. God het nooit opgehou om in Sy skepping voorsiening te maak nie - Esegiël 47:12 “...en die blare daarvan sal dien as medisyne." Psalm 104:14 "Hy laat gras uitspruit vir die diere, en plante tot diens van die mens; om voedsel uit die aarde te bring."

المزيد من القصص من Gemsbok

Gemsbok

Kenner lig boere in oor uitheemse plant indringing

Professor Iain Paterson van die Rhodes Universiteit, Grahamstad het op Upington kom praat oor uitheemse plant indringing.

time to read

1 mins

March 13, 2026

Gemsbok

Man vas oor R478 000 se dagga

Dwelmhandelaars is 'n harde knou toegedien nadat die polisie 'n 25-jarige vermeende handelaar omstreeks 08:30 op Saterdag, 7 Maart 2026, in hegtenis geneem het, nadat hulle dagga ter waarde van 'n geraamde R478 000-00 in sy voertuig in Upington ontdek het.

time to read

1 min

March 13, 2026

Gemsbok

Gemsbok

Drie Kakamas supermarkte gesluit voor wêreldverbruikersregtedag

GEMSBOK-KAKAMAS: Inwoners van Kakamas het hierdie week 'n beslissende handhawingsoperasie gesien, toe owerhede drie supermarkte gesluit het omdat hulle sonder geldige handelslisensies bedryf is en nie aan basiese gesondheidsen veiligheidsstandaarde voldoen het nie.

time to read

1 mins

March 13, 2026

Gemsbok

Droogbaan Opedag by Vine Academy

Die Vine Academy en Model Farm het verlede week 'n suksesvolle Droogbaan Opedag aangebied waar produsente die geleentheid gehad het om verskillende droogfasiliteite en -prosesse eerstehands te besigtig en met mekaar te vergelyk.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Lewenslank vir man wat meisie se dogter oor 13 jaar verkrag

Die Prieska-streekhof het Christian Ranthaba tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis na sy skuldigbevinding aan die langdurige verkragting van sy meisie se dogter, wat begin het toe sy 3 jaar oud was en vir 13 jaar voortgeduur het.

time to read

1 mins

March 06, 2026

Gemsbok

Suksesse behaal tydens interprovinsiale aksies in JTG

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Mothibistad het op 26 Februarie 2026 van 08:00 tot 10:00 aan die interprovinsiale padblokkade-operasie deelgeneem.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Besigheidsbedrogbeskuldigde in hof

GEMSBOK-KATHU: Die Valke se Ernstige Handelsmisdaadondersoekspan het Amy Mellisa Van Heerden (30) in hegtenis geneem op 205 aanklagte van bedrog, geldwassery sowel as diefstal.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart 2026

Wêreldbiddag vir Vroue word Vrydag, 6 Maart by die NG Kerk, Upington-Oos gehou.

time to read

1 min

March 06, 2026

Gemsbok

Augrabies vrou skuldig op 242 aanklagte van bedrog

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) kan nog 'n suksesvolle skuldigbevinding op hulle kerfstok afmerk, nadat hy die skuldigbevinding en vonnisoplegging van Elizabeth Christina Smith in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof (SCCC) in Augrabies verseker het.

time to read

1 min

February 27, 2026

Gemsbok

"Ons gaan Plaastoe!"

As daar drie woorde is, wat enige iemand met kinderlike opgewondenheid vul - is dit \"Ons gaan Plaastoe!

time to read

2 mins

February 27, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size