Facebook Pixel {العنوان: سلسلة} | {اسم المغناطيس: سلسلة} - {الفئة: سلسلة} - اقرأ هذه القصة على Magzter.com
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

NYANGA REF IS IN WORLD CUP

June 04, 2026

|

Die Son

DIE 34-jarige Abongile Tom het altyd geweet dat hy 'n verskil in mense se lewe wou maak. Daarom het hy vroeg in sy adult life 'n polisieman in Nyanga geword.

- SPORTREDAKSIE

NYANGA REF IS IN WORLD CUP

Dit is egter nie hier waar sy roeping in die lewe is nie, want Tom sit tans in Amerika waar hy gereed maak om binne die volgende paar weke sy debuut as referee by die Fifa Soccer World Cup te maak.

Tom is die afgelopenpaar jaar die voorste sokker- skeidsregter in Suid-Afrika en dit het as geen verrassing gekom nie toe daar 'n paar maande gelede aangekondig is dat hy een van die sewe blasers van Afrika is wat by die World Cup in Noord-Ame- rika gaan diens doen.

"Ek het aanvanklik nie besef hoe groot dit was nie. Jy kom eers later agter wat jy bereik het, wanneer almal om jou skielik anders begin optree," het Tom gesê.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Vuvuzela ofte nie, Mzansi is reg

UNIEMAAND is sinoniem met Jeugmaand.

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

SKAAM KIND PRAAT NOU LAND EN SAND

VANDAG staan sy voor 'n klaskamer as onderwyseres, lei 'n internasionale bediening as profetes en inspireer honderde mense deur dans en geloof.

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

'Eina, eina ...' toe sterf Marquin (10) skielik ná beenbesering

URE nadat hy oor pyn gekla het, het die stemmetjie van die 10-jarige Marquin Bruintjies vir altyd stil geraak.

time to read

3 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

BAFANA IS NOU IN MEXICO SE JAART

Broos-hulle sal net soos in 2010, at least wil score

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

DOODGELEM, GLO VIR 'N R2

Familie rou oor ontydige dood van lieflingseun

time to read

2 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

TRANSFORMASIE KRY VOORKEUR

Malgas, president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, het sy unie se transformasiebeleid sterk verdedig te midde van toenemende kritiek oor sy ingryping by die samestelling van die provinsie se jeugspanne.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

Dis nou NFD op Hope se brood

HOPE FC, die ambisieuse sokkerklub van Bonteheuwel, het sy plek in die National First Division bespreek en sal volgende seisoen saam met Cape Town City op die tweede vlak van beroepsokker in Suid-Afrika meeding.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Die Son

Coach Lerm span nie die kar voor perde

MET die eerste ronde van die Suidwestelike Distrikte Superliga wat einde se kant toe staan, bevind die rugbyspan van Groot-Brak hom in 'n gunstige posisie om vir die boonste plekke op die punteleer mee te ding.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Swifts bring Hope vir talle sukkelaars

EERS was dit vier - en nou is dit net drie - en vroeg in Julie kan dit dalk ook net twee spanne wees wat uit die Derde Liga gerelegeer word.

time to read

1 mins

June 11, 2026

Die Son

Tragedie tref wéér die US se studente

NOG 'n tragedie het die Universiteit Stellenbosch (US) getref met die dood van nog 'n student.

time to read

1 min

June 11, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size