Facebook Pixel {العنوان: سلسلة} | {اسم المغناطيس: سلسلة} - {الفئة: سلسلة} - اقرأ هذه القصة على Magzter.com
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

MCKAYLA LAG NOU LAASTE

December 11, 2025

|

Die Son

Een hand keer tiener van Caledon nie om drome te verwesenlik

- FRANSCISKA SWARTS

AS KLEIN dogtertjie was Mckayla Wessels (18) die maklikste teiken, want sy was anders, stil en dit met net één hand. Maar hier's die deel wat die boelies in hulle wildste drome nie sien kom het nie - dat sy eendag in Suid-Boland-klere sou pronk.

Mckayla van Caledon het gevoel sy is minder, en dit oor iets waarmee sy gebore is.

Tussen die trane, netbal-byeenkomste en atletieknaweke het Mckayla vir haarself 'n nuwe waarheid geskryf.

Sy is nie net genoeg nie, sy is ongelooflik goed in wat sy doen en reeds vermag het.

Durf

"Toe ek jonger was, het my hand my baie gepla. Ek het vir my ouers gesê ek wil nie meer skool toe gaan nie, want dis nie lekker nie, maar hulle het gesê ek moet die kinders net ignoreer.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Dís wat jy nou by SOF kan verwag

DIE Suidoosterfees 2026 skep van gister tot 3 Mei in Kaapstad 'n veilige hawe waar kuns, kultuur en gerief saamvloei.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PMC en CDR wéér saam innie kooi

DIE People's Movement for Change (PMC) en die Concerned Drakenstein Residents (CDR) het aangekondig dat hulle in die komende munisipale verkiesing gaan saamwerk.

time to read

1 min

April 30, 2026

Die Son

Die Son

'UNDERS RULE IS GLAD NIE GOED VIR SOKKER'

WANNEER Riedewaan Anthony, grootbaas van Hanover Park FC, praat, moet daar geluister word, want hy is sonder twyfel een van die mees gerespekteerde sokkeradministrateurs in plaaslike sokker.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

FAMILIE IS STUKKEND

Matriekleerder sak oppad skool toe ineen, sterf

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

DIS ALL SYSTEMS GO VIR DIE COKE CUP

DIE eerste prelim-ronde van die gewilde Coke Cup vind dié naweek op verskeie velde in die Skiereiland plaas.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

PA ROU NOG, TOE IS DOGTER OOK OORLEDE

'N PA het 'n dubbele slag beleef toe die polisie hom die hartseernuus kom meedeel het dat sy dogter doodgery is.

time to read

1 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

KAVALIERS MOET NOU DIEP DELF

SWD Arende in beter posisie om te qualify

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

GIRL WAT DOOD IS, GLO GEREELD GESLAAN

'N PA van twee (33) het gister in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van moord op die ma van sy kinders.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

EERS NAAR. TOÉ PYN, TOÉ DOOD

DIE dogter van Jennifer Jantjies (57) sukkel nog om tot verhaal te kom ná haar ma se skielike dood.

time to read

2 mins

April 30, 2026

Die Son

Die Son

STEPH 'HOORT' OPPIE PLANKE

Nooit gedink sy sou selfs radio love

time to read

2 mins

April 30, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size