Facebook Pixel {العنوان: سلسلة} | {اسم المغناطيس: سلسلة} - {الفئة: سلسلة} - اقرأ هذه القصة على Magzter.com

يحاول ذهب - حر

GLO VIR DOOD AGTERGELAAT

August 28, 2025

|

Die Son

ROBERTSON. - 'n Man wat hout naby 'n plaas gaan optel het, is glo deur 'n plaasboer met klippe bestook, toe agter op sy bakkie gegooi en daarna glo lelik in die appelkoosboord aangerand.

Fransisco Damonds (34) beweer dat Hansie Volschenk en sy seun Gawie, van die plaas Constitution Road, tussen Robertson en Bonnievale, hom so erg aangerand het dat hy gedink het dis sy einde.

Die voorval het blykbaar verlede Woensdag op die grens wat Volschenk se plaas van 'n oop stuk veld skei, plaasgevind.

Damonds vertel nog in baie pyn dat hy soos baie ander mense gedurende die dag langsaan die plaas hout gaan maak het, maar laas week het hy sy rieme styfgeloop.

"Ek het gegaan om hout te maak, toe ek 'n bakkie met 'n spoed op my sien afkom," het Damonds, nog bewerig, vertel.

Volgens hom het hy toe gesien dat dit Volschenk en sy seun was wat by hom stilgehou het.

In daardie stadium het ander mense in die omgewing hulle met hulle hout uit die voete gemaak toe hulle sien hoe Volschenk Damonds konfronteer en hard met hom praat.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD

DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL

Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS

VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE

DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS

\"UNCLE touched me down there.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom

NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.

time to read

3 mins

May 07, 2026

Die Son

FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV

Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur

time to read

2 mins

May 07, 2026

Die Son

My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap

Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

Die Son

Tornados wys vroeg wat in hulle steek

DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.

time to read

1 mins

May 07, 2026

Die Son

'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'

DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.

time to read

2 mins

May 07, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size