Newspaper
Brits Pos
Child Protection Week outreach
The Department of Social Development's Probation Officer, Mrs Keneilwe Tlhoaele at Kleinfontein Primary School.
1 min |
June 06, 2025
Brits Pos
The President is chasing investors out of South Africa
Efficient Group chief economist Dawie Roodt said President Cyril Ramaphosa's message to the world is that South Africa is not an investor-friendly country.
1 min |
June 06, 2025
Brits Pos
"Hoendertjie" se lugavontuur
Elke jaar sien die lugruim tussen Brits en Kroon 'n unieke en humoristiese \"lugontvoering\" wat die harte van plaaslike vlieëniers en die gemeenskap steel - die jaarlikse Chicken Run, oftewel \"Hoendertjie\" se reddingsending.
1 min |
June 06, 2025
Brits Pos
Afrikaans-letters tuis by Voortrekkermonument
BRITS POS - PRETORIA - Die reusedriedimensionele letters wat “Afrikaans” spel en 'n landwye draai gemaak het as deel van die 100ste bestaansjaarviering van Afrikaans as amptelike landstaal, het op 27 Mei eindelik by die Voortrekkermonument in Pretoria aangekom.
1 min |
May 30, 2025
Brits Pos
Baan aan die brand gedans
BRITS POS - BRITS - Gedurende die Mei-eksamen van Danstique Sosiale Dansskool, het die dansers die baan behoorlik aan die brand gedans.
1 min |
May 30, 2025
Brits Pos
4%-brandstofverhoging wyd veroordeel
Die Outomobiel-Assosiasie (AA) het die verhoogde brandstofheffing van 4%, wat in die minister van finansies, Enoch Godongwana se begroting aangekondig is, veroordeel. Dit nadat 'n verhoging van 3c per liter koolstofheffing reeds in April in werking getree het.
1 min |
May 30, 2025
Brits Pos
PSG Legends is slaggereed
Die langverwagte 2025 Titans Veterans Fantasy League, geïnspireer deur die glans van die IPL en met trots geborg deur UNICA, skop op 31 Mei af.
2 min |
May 30, 2025
Brits Pos
Juniors is kampioene
BRITS POS - BRITS - Altwee die junior krieketspanne van Brits Krieketklub, die 0.11 Gladiators en die o.13 Titans, het die afgelope naweek soos ware kampioene in die finale rondte van die Tuks Winter Krieket-toernooi gespeel.
1 min |
May 30, 2025
Brits Pos
Thornhill's rugby players triumphant
BRITS POS - BRITS - Thornhill's 1st rugby team has taken the win in the District Rugby League, securing their spot in the North West quarter finals.
1 min |
May 30, 2025
Brits Pos
TOKON KARATE ACADEMY
En skielik, een dag
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
In memoriam
Pa, oupa, broer en vriend, Johan Bresler (Oom Bles), het Maandag, 19 Mei 2025, in die ouderdom van 78 jaar, skielik sy aardse tuiste vir 'n hemelse woning verruil om by sy vrou en oudste seun te wees.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
Mei is gesondheidsmaand!
Die Vroue Landbou-unie Brits-tak se Mei vergadering is saamgeroep deur die gesondheid-strudierigting en die keuse vir 'n sprekers, is 'n kenner uit die mediese veld, dr Marlize Cochrane-Boeyens.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
Sosiale krieket sorg vir groot opwinding
Die Impala Mooiplaas Boerewors sosiale-krieketliga 2024/25, wat reeds in September 2024 begin het, het Maandag, 19 Mei op 'n hoë noot geëindig toe die twee top spanne, Farm Boys en Incredibles in die finaal kragte gemeet het.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
PARKRUN ARROW REST
574ste vir Bruce Fordyce
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
Seeds preserved for two decades
South Africa's first medicinal, indigenous and herbal seed bank containing more than 20 000 seeds was opened by Sandy Roberts, daughter of the late Margaret Roberts at the Margaret Roberts Herbal Centre in De Wildt last Saturday 17 May, commemorating its 20 years of closure.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
Juniors op die wenpad
Die twee junior spanne van Brits Krieketklub, die o.11 Gladiators en die o.13 Titans het die afgelopenaweek behoorlik koning op die krieketveld gekraai.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
30-uur hekel-marathon vir liefdadigheid
Meer as 40 vroue het verlede Vrydag, 16 Mei vir 30 ure lank aan 'n hekelmarathon deelgeneem en 'n totaal van 80 komberse voltooi.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
VLU-voorsitter vier 80ste verjaardag
Neeltje Louw, voorsitter van Brits Vroue Landbou-unie het Donderdag, 8 Mei 2025 haar 80ste verjaardag herdenk.
1 min |
May 23, 2025
Brits Pos
Potholes vs. your pocket - Here's how to win
BRITS POS - BRITS - If you've recently felt a nasty jolt while driving or noticed your car pulling a little more than usual, chances are you've met one of South Africa's most infamous road villains - the dreaded pothole.
2 min |
May 16, 2025
Brits Pos
Wild- en veestrikke
Boere word op hulle knieë gedwing met die aanhoudende en wreedaardige wyse waarop wild en vee in draadstrikke op plase in die Krokodilgemeenskap gevang word.
1 min |
May 16, 2025
Brits Pos
Why Eskom chased away skilled workers
BRITS POS - BRITS - For years, Eskom prioritised race targets over retaining and developing valuable technical skills. The power utility is now paying the price for this strategy.
3 min |
May 16, 2025
Brits Pos
Hot salads for winter time
Butternut is an inexpensive vegetable available all year round in South Africa, but has a sweetness when roasted which also makes a gorgeous salad to serve as a side dish at a braai or family meal.
2 min |
May 16, 2025
Brits Pos
'n Eeu van seëninge
Joey van Zyl, 'n inwoner van Brits Rusoord het Woensdag, 14 Mei haar 100ste verjaardag saam met familie en vriende gevier.
1 min |
