استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Weg! Klassiek - جميع الأعداد

Klassieke Weg verteenwoordig van die beste reisjoernalistiek waarvoor Weg oor die afgelope dekade bekend geword het. In hierdie digitale publikasie verskyn 15 van ons beste reisverhale – herleef Antarktika se eensame ysvlaktes soos gesien deur die oë van Bun Booyens, vaar weer saam met Dana Snyman op die warm waters van die Tanganjikameer aan boord van die hinkende Liemba, of klim in die Weg-Condor saam met Toast Coetzer op ’n agterpadreis deur die platteland van Suid-Afrika. Ook met stor ies deur Sophia van Taak, Albertus van Wyk, Barnie Louw, Esma Marnewick en Erns Grundling.

Holiday offer front
Holiday offer back