استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Weg! Karoo - جميع الأعداد

Wou jy nog altyd die Karoo gaan verken, maar weet nie waar om te begin nie? Hierdie reisgids dek al die streke, van die Tankwa in die weste tot die Kamdeboo in die ooste: Groot-Karoo, Klein-Karoo, Hardemanskaroo – elke soort Karoo! Ons lys 101 Karootreffers – als van die beste padstalle, gasteplase, natuurreservate en dorpsmuseums tot die mooiste agterpaaie om te gaan ry. Toast Coetzer skryf oor blyplekke in die Klein-Karoo (Barrydale, Vanwyksdorp, Calitzdorp, Oudtshoorn en Uniondale); Chris Marais vertel die opstaan-storie van die Oos-Kaapse dorpie Hofmeyr; Pierre Steyn toer saam met Heuningland rondom Beaufort-Wes; en Willem van der Berg ry perdekar op die Vergete Grootpad... Ontmoet die toergids Marchelle van Zyl van Montagu en die plantkenner Sue Milton-Dean van Prins Albert. Praktiese reisadvies, lekkerlees stories én ’n dubbelblad-kaart van die Karoo – geniet dit!

Holiday offer front
Holiday offer back