يحاول ذهب - حر
Landbouweekblad: Tegnologie - 2023

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ Landbouweekblad: Tegnologie إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في Landbouweekblad: Tegnologie
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
In hierdie uitgawe van Tegnologie: Oplossings vir landelike kommunikasie - 4 boere se planne; Presisie kry traksie - Kunsmis, Grond, siektebestuur; Dít werk vir boere: '1000% opbrengs op inligting!' - Stropers, bestuur, stelsels, vrugte, vee, grond; Benader eie krag soos presisieboerdery - Werkbare, kreatiewe planne, Kies reg en laat sonkrag vir jou werk en Data: Die nuwe bloudraad - Benut dit só slim, 30% meer produktief.
Landbouweekblad: Tegnologie Description:
Elke mens het daagliks met “tegnologie” te doen. In die breë landboubedryf behels dit dinge soos presisiewerktuie, beter planttelingstegnieke, hommeltuie (drones) wat vir alles van gewasmonitering tot die opsporing van misdadigers ingespan word, en sonkrag wat toenemend goedkoper en betroubaarder word – in so ’n mate dat ’n kommersiële boer sy plaas onlangs heeltemal van die Eskom-netwerk ontkoppel het. Veeboere het nuwe tegnieke wat dit makliker maak om die grootste moontlike nageslag van waardevolle teeldiere te verkry, terwyl die presisiemonitering van voeromsettingsdoeltreffendheid hulle help om die beste diere te selekteer. In die tyd van Covid-19 het boere ook digitale veilings aangegryp om hul diere te bemark. Die naspeurbaarheid van landbouprodukte raak toenemend belangrik. Die wolbedryf en sommige rooivleisboere reeds suksesvol daarmee. Al hierdie aspekte en meer word in hierdie eerste uitgawe van Landbou Tegnologie gedek, asook vernuwende denke in die vorm van herlewingslandbou. Uiteindelik het tegnologiese produkte en stelsels net waarde as jy dit gebruik om jou boerdery beter te bestuur, beter te kommunikeer en hulpbronne te bewaar. Hopelik help dié tydskrif jou daarmee.