Landbou Vee - 2019
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ Landbou Vee إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في Landbou Vee
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Vee: SA se beste - Kudde-, stoet-, skaap-, & wildboer; Bestuur - Beeste roei slangbos uit, Blup - noodsaaklik of uitgedien?, Kies só jou weidingstelsel; Markte - 'Beter vleispryse op pad', Hoekom skoue gaan verdwyn, Vestig 'n vleishandelsmerk só; Boereplanne - Ou selfoon hou waterkrippe dop, Wa vervoer 40 ooie met lammers op 'n slag en Voorste raad - Droogte - Boere se voerplanne werk, Boerewysheid - 'Hiersonder kan ek nie boer nie', Teling - Hoekom jy vroeg moet paar, Só lyk bees van die toekoms.
Landbou Vee Description:
Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In Landbou Vee 2016 gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.
