يحاول ذهب - حر
Huisgenoot Het jy Geweet? - Somer 2020

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ Huisgenoot Het jy Geweet? إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في Huisgenoot Het jy Geweet?
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
Het jy geweet ’n seekoei kan sy asem vyf minute lank onder die water ophou? Of dat uile nié die slimste onder die voëls is nie? En dat daar ’n mier in Australië is wat ’n mens kan doodmaak? Of jy dit nou kan glo of nie, dis alles waar! Huisgenoot se vierde uitgawe van Het jy geweet? is volgepak met feite soos dié wat klein agies sal fassineer. Dié keer het ons die volgende afdelings: diere, voëls, goggas, jou lyf, so werk dit, plekke van aanbidding, Afrika- bakens en ’n maak-dit-self-afdeling.
Huisgenoot Het jy Geweet? Description:
Peper jou kinders jou gedurig met vrae oor alles en nog wat? Hier is die antwoord! Huisgenoot se Het Jy Geweet? bevat hope kindervriendelike illustrasies propvol feite wat jou kinders ure lank sal besig hou. En hulle sal mal daaroor wees om te kyk hoe die illustrasies in 3D lewe kry!