يحاول ذهب - حر
Seisoen - Intussentyd
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ Seisoen إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في Seisoen
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
Soos blare val, word ons uitgenooi om ook los te laat en plek te maak vir groei. In die rustiger ritme van herfs herinner Psalm 46:10 ons: “Wees stil en weet dat Ek God is.” In hierdie uitgawe verken ons die waarde van wag en vertroue – daardie skynbare stilstand wat dikwels ’n tyd van voorbereiding en innerlike verdieping is. Mag jy in hierdie herfs God se teenwoordigheid opnuut beleef, en die sagte wysheid van stilte hoor.
Seisoen Description:
Seisoen is ’n Afrikaanse leefstyltydskrif wat jou inspireer om elke seisoen van die lewe met dankbaarheid en doelgerigtheid aan te pak. Met diepgaande temas soos nostalgie, geloof en selfontdekking, bring dit betekenisvolle artikels en inspirerende verhale. Elke uitgawe vier die skoonheid van eenvoud en die waarde van stil oomblikke. Ontdek ’n tydskrif wat jou lei om met nuwe oë na die lewe te kyk.
