Denemek ALTIN - Özgür
'Afrikaans is almal se taal'
Swartland Gazette
|June 17, 2025
"Ek wil hê Afrikaans moet lewend bly en as ons mense verdruk en mense laat voel asof hulle nie goed genoeg is om die taal te praat nie, kan ek nou vir jou sê gaan dit die grootste krisis vir Afrikaans in die toekoms wees.
Hierdie is die treffende woorde van die bekroonde radio-omroeper Martelize Brink verlede Saterdag (7 Junie) by een van talle vieringe vir Afrikaans, wat vanjaar sy 100ste jaar as amptelike taal in Suid-Afrika vier.
Die geleentheid het by die Anglo Boere-oorlog-monument op die Laborie-wynlandgoed in die Paarl plaasgevind. Dit is aangebied deur die Anglo Boere-oorlog-trust, wat die ryk en kleurvolle erfenis van Afrikaans saam met die gehoor op die geleentheid vereer het.
Brink het ook as spreker en programleier by die geleentheid opgetree. Sy het benadruk watter groot rol almal daarin speel om dié pragtige taal in die toekoms te laat voortleef.
Sy vertel toe sy jare gelede by RSG begin het, was die gehalte van haar Afrikaans nie op die standaard wat dit moes wees nie. Dit het haar laat voel dat sy nie haar posisie by RSG verdien nie. Brink het dit toe haar werk gemaak om “hogere Afrikaanse literatuur” te lees – veral boeke wat oor “swaar” inhoud gehandel het.
Bu hikaye Swartland Gazette dergisinin June 17, 2025 baskısından alınmıştır.
Binlerce özenle seçilmiş premium hikayeye ve 9.000'den fazla dergi ve gazeteye erişmek için Magzter GOLD'a abone olun.
Zaten abone misiniz? Oturum aç
Swartland Gazette'den DAHA FAZLA HİKAYE
Swartland Gazette
Nog geen vreemdelingehaat
Geen geweld, intimidering of plundering van eiendom onder buitelanders in die Swartland is tot dusver in die streek by die onderskeie polisiekantore midde toenemende kommer oor xenofobiese geweld oor die land heen aangemeld nie.
1 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Fastest in world over 100m
For most teenagers, an athletics competition is a test of nerves and preparation.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Swartland-stofpadtoer
Die eerste fietstoer in die Swartland, naamlik die Swartland Stofpad-fietstoer, het die afgelope naweek tussen 5 en 7 Junie die heel eerste keer in die streek plaasgevind.
1 min
June 09, 2026
Swartland Gazette
Mamre se vroue looi Daisies
Die Mamre-vrouerugbyspan het die Malmesbury Daisies die afgelope Saterdag (6 Junie) in 'n Vroueliga-kompetisie van die Boland-rugbyunie op die Mamre-sportterrein gepak.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
New airport EA approved
The appeals against the Environmental Authorisation (EA) for the development of Cape Winelands Airport, which was granted on 27 October last year, have been dismissed by the provincial minister of local government, environmental affairs and development planning.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Finansiële howe het ineengestort
'n Ontstellende prentjie van die hantering van ingewikkelde korrupsie- en finansiële misdaadsake het na vore gekom tydens 'n seminaar oor die sogenaamde \"stille ineenstorting\" van Spesiale Kommersiële Misdaadhowe (SCCCs) in Suid-Afrika. Die virtuele seminaar is Woensdag 3 Junie gehou.
3 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Star for Life at Wesbank
Wesbank Secondary School in Malmesbury will become the first school in the Western Cape to benefit from Star for Life's youth empowerment programmes, following a R1 million donation from H&M South Africa.
1 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Kinders bewus
Lede van die Moorreesburg-polisie het die afgelope week dagsorgsentrums, speelskole en laerskole in die omgewing ter bewusmaking van Kindersbeskermingsweek tussen 29 Mei en 5 Junie besoek.
1 min
June 09, 2026
Swartland Gazette
Parents should remain patient
Parents whose children were not offered placements at their preferred schools for the 2027 academic year are being urged to remain patient, as the Western Cape Education Department (WCED) says the admissions process is still in its early stages and many placements are expected to change in the coming weeks.
2 mins
June 09, 2026
Swartland Gazette
Embrose Papier weer na Bokkamp ontbied
Die Vodacom Bulls-skrumskakel Embrose Papier is onlangs as die Suid-Afrikaanse Vodacom United Rugbykampioenskap (URC) se Speler van die seisoen vir sy uitstaande rugbydiens vir 2025-'26 vereer.
1 min
June 09, 2026
Listen
Translate
Change font size
