Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Ga onbeperkt met Magzter GOLD

Krijg onbeperkte toegang tot meer dan 9000 tijdschriften, kranten en Premium-verhalen voor slechts

$149.99
 
$74.99/Jaar

Poging GOUD - Vrij

EikestadNUUS - Alle nummers

Eikestadnuus is ‘n bekroonde gemeenskapskoerant wat al sedert 1950 aan die voorpunt van nuusdekking op Stellenbosch staan. Ons bedien die plaaslike gemeenskappe van die Stellenbosch-munisipale gebied wat ‘n paar dorpies insluit: Stellenbosch-sentraal, Jamestown, Raithby, Kylemore, Franschhoek, Klapmuts, Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en Pniël. Ons verskyn weekliks op ‘n Donderdag en bied plaaslike nuus in Afrikaans en Engels aan ons diverse lesers. Eikestadnuus is nou betrokke by sy gemeenskap deur verskeie gemeenskapsprojekte en is die aanklopplek vir navrae oor gebeure in ons streek.