Poging GOUD - Vrij
Aaskliniek Handboek - Issue 1
Ga onbeperkt met Magzter GOLD
Lezen Aaskliniek Handboek samen met 9000+ andere tijdschriften en kranten met slechts één abonnement
Bekijk catalogusAbonneer u alleen op Aaskliniek Handboek
Op elk gewenst moment opzegbaar.
(Geen verplichtingen) ⓘAls u niet tevreden bent met uw abonnement, kunt u binnen 7 dagen na de ingangsdatum van het abonnement een e-mail sturen naar help@magzter.com voor een volledige terugbetaling. Geen vragen gesteld - beloofd! (Let op: niet van toepassing op losse nummers)
Digitaal abonnement
Directe toegang ⓘAbonneer je nu en begin direct met lezen via de Magzter website, iOS, Android en Amazon apps.
Geverifieerd beveiligd
betaling ⓘMagzter is een geverifieerde Stripe-handelaar.
In dit nummer
Inhoud
4 Grondvoer Wenke
6 Meer Grondvoer Wenke
8 Grondvoer Bymiddels
10 Meer Grondvoer Bymiddels
12 Hoe om Broodvlokkies te gebruik
14 Kook Hemp Saad Maklik
16 Wat jy (dalk) nie van ‘dips’ geweet het nie
18 Hoeveel ‘dip’ moet jy gebruik?
20 Geurkombinasies
22 Geurkombinasies en weersomstandighede
24 Maak vir jou ‘n Semolina Degie
26 Groen of Geel Fluoroscein?
28 S.A. Poeier
30 Sagte ‘floaties’ wat sink?
32 Tigernuts
34 Die 1-2-3 Pappie
36 ‘Maple Peas’
38 ‘Black-Eyed Beans’
40 Maak vir jou ‘n Uie Degie
42 ‘Chickpeas’
44 Suiker Boontjies
46 “Kidney Beans”
48 Kook jou Hempsaad op die stoof
50 Fluoroscein ‘backing’
52 ‘n Krities-gebalanseerde hoekaas op die oewerhengel-manier
54 Maak ‘n vinnige Karamel Bruinbrood Pappie
56 Maak jou eie Wurm Broeikas!
58 Grondboontjies ‘n dodelike karp aas!
60 Pellet Perfect
62 Pellet Perfect Betaine pellets vs Mielie pelletsAaskliniek
Aaskliniek Handboek Description:
Uitgever: Annecat-Print-&-Publishers-cc
Categorie: Fishing_Hunting
Taal: Afrikaans
Frequentie: Yearly
Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!”
Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter.
Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik!
- Eugene Kruger,
Redakteur.
