Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

9,500以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

KKNK Feesgids - すべての号

Alle paai lei vanjaar na Oudtshoorn. Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) vier vanjaar 22 jaar. Kom vier saam ons die mylpaal vanaf 24 tot 30 Maart op Oudtshoorn. Die feesgids van 160 bladsye is gepak met inligting oor elke produksie, feesverblyf en kaartjies, asook onderhoude met van Suid Afrika se top kunstenaars. Koop jou feesgids op Magzter en hou dit op selfoon, tablet of rekenaar byderhand om op hoogte van alles te bly by die fees. #KKNK2016 #AllePaaie www.kknk.co.za