Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

9,500以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Leef met hart en siel - すべての号

As jy graag die mooi in die lewe vier, is Lééf – met hart & siel vir jou! Ons bring vir jou elke maand inspirerende leesstof en pragfoto’s wat jou met nuwe oë na jou verhouding met jouself, ander en God sal laat kyk. Jy kan uitsien na stylvolle modes, mooimaakwenke, huisdinge en hartsdinge wat die wêreld ’n mooier plek maak, sowel as stories van hoop, geloof en liefde – ’n lekkerlees-bederf vir die vrou op soek na geestelike diepte en betekenis in haar lewe.