Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Huisgenoot Bakboek - すべての号

Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar’s ’n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. ’n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy – ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!

Holiday offer front
Holiday offer back