Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte - 2021Add to Favorites

Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte - 2021Add to Favorites

Magzter GOLDで読み攟題を利甚する

1 回の賌読で Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte ず 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むこずができたす  カタログを芋る

1 ヶ月 $9.99

1 幎$99.99 $49.99

$4/ヶ月

保存 50%
Hurry, Offer Ends in 5 Days
(OR)

のみ賌読する Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte

この号を賌入 $4.99

ギフト Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

ⓘ

Verified Secure Payment

怜蚌枈み安党
支払い

ⓘ

この問題で

Twee-en-dertig jaar. ’n Leeftyd lank. Wat ’n voorreg om vir daardie tydperk die kosredakteur te kon wees van die land se grootste tydskrifte, Huisgenoot en YOU. Vir my was die grootste lekkerte die bydrae wat Huisgenoot se lesers altyd gelewer het. Die immergewilde Wenresepte met resepte wat lesers nog gepos het, is uitgebou na heerlike kosreise die land vol waarop ek vele uitstaande kokke op die mooiste plekke ontmoet het. Hierdie boek is ’n allegaartjie gekies uit 32 jaar se resepte uit my kombuispen, en van my heel grootste gunstelinge.

Huisgenoot: Carmen Niehaus 100 beste resepte Magazine Description:

出版瀟: Media24

カテゎリヌ: Food & Beverage

蚀語: Afrikaans

発行頻床: One Time

Carmen Niehaus se 100 beste resepte Daar is min Suid-Afrikaners wat nie die legendariese Carmen Niehaus ken nie. Twee-en-dertig jaar lank was sy kosredakteur van Huisgenoot en YOU, en later ook van Drum. Nou het sy uit die derduisende resepte wat die afgelope dekades onder haar wakende oog in die tydskrif-toetskombuis berei is, dié gekies wat sy die graagste tuis vir haar gesin en vriende maak – hartskos uit haar eie kombuis. Die bundel is deurspek met herinneringe aan die mense wat deur die jare saam met haar gekook het, lesse uit haar ma se plaaskombuis en raad oor wat alles met gunsteling-bestanddele opgetower kan word. Moet jy gaste onthaal? Braai ’n Karoo-lamsboud. Kom jy moeg tuis ná ’n lang werkdag? Gooi ’n vullende slaai bymekaar. Moet jy groente in die kinders se lyf kry? Hulle sal nie kan nee sê vir sampioenlasagne nie. Wil jy die hordes voer? Maalvleis is jou antwoord! En vir al die suikertande is daar natuurlik meer as genoeg poedings, terte, koeke en ander lekkernye. Moenie dié bêre-uitgawe misloop nie – jy sal keer op keer daarheen wil terugkeer om saam met Carmen jou eie, heerlike kosherinneringe te bou.

  • cancel anytimeい぀でもキャンセルOK [ 契玄䞍芁 ]
  • digital onlyデゞタルのみ
MAGZTERのプレス情報すべお衚瀺