Essayer OR - Gratuit
By Engen Rainbow Motors kry jy net die beste
Oudtshoorn Courant
|Oudtshoorn Courant
Dit is al 34 jaar dat Engen Rainbow Motors nie net jou motor volmaak nie, maar ook verseker dat jy in 'n vrolike luim is wanneer jy jou reis aanpak. By die Onverwacht Zingel op pad na George vul ons jou voertuig met diesel of loodvrye petrol (ULP 95), was ons jou voorruit met 'n glimlag en pomp ons die bande met gewillige hande.
-
En maak seker dat jy vra oor ons verskeidenheid smeermiddels! Daar is iets van alles en danksy die baie mededingende pryse is ons smeermiddels beslis 'n wenner. Al ons personeel is deeglik opgelei om hulle onderskeie take te kan verrig. "Ons joggies is vriendelik, behulpsaam en gaan uit hul pad om klante te help," sê Hannes Smit, die bestuurder van Engen Rainbow Motors. "Ons ontvang gereeld komplimente vir hul vriendelikheid en diens."
Cette histoire est tirée de l'édition Oudtshoorn Courant de Oudtshoorn Courant.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Saturnus Primary crowned national champions
The 2025 SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) National Championships officially kicked off in Oudtshoorn last week, and local talent wasted no time making their mark.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Na 2 jaar kies Dysselsdorp-krieketklub weer 'n bestuur
Die Dysselsdorp-krieketklub het na byna twee jaar, wat Cedlan Solomons manalleen die krieketsake van Dysselsdorp behartig het, weer 'n nuwe bestuur gekies.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Allers wil probleme op grondvlak aanspreek
Johan Allers, burgemeester van die Oudtshoorn-munisipaliteit, het verlede week, in samewerking met die gemeenskapspolisiëringsforum, polisiebeamptes, raadslede en munisipale amptenare, 'n staptoer deur Oudtshoorn se sentrale sakekern onderneem om dringende kwessies op grondvlak te ondersoek.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Terapiehonde slaag KUSA-bronstoets
Petra du Toit en haar span vrywilligers is bekend in Oudtshoorn vir die werk wat hulle met hul opgeleide terapiehonde, veral by tehuise en skole doen.
2 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Pro Academy verras by kampioenskappe
\"Ons is totaal oorweldig, dit was glad nie iets wat ons verwag het nie,” sê 'n trotse Nadia Britz, stigter en eienaar van Pro Academy, 'n dansakademie in Oudtshoorn wat die afgelope naweek twee tweede plekke by vanjaar se Suid-Afrikaanse trompoppie en rasieleiervereniging (Samca) nasionale kampioenskappe, asook by die ICU (International Cheer Union) Afrika-kampioenskappe verower het.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Man wat gestremde kind probeer verkrag, tronk toe
Willem Bruintjies (60) van Volmoed, met 18 vorige veroordelings, is in die Oudtshoorn-streekhof aan poging om te verkrag en aanranding skuldig bevind en ses jaar gevangenisstraf opgelê.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Planne vir kindersorgsentrum in Oudtshoorn kry steun
Die derde maatskaplike gemeenskapskomiteevergadering het verlede Donderdag, 3 Julie, in die ou raadsaal plaasgevind.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Meyer gaan wel van strafbare manslag aangekla word
Die saak teen Samantha Meyer (40), die vrou wat op 8 November 2024 met haar motor in 'n botsing met 'n Volkswagen Golf van 'n jong onderwyser van Dysselsdorp was, is Dinsdag in die Oudtshoorn-landdroshof vir verhoor na die streekhof oorgeplaas.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Wicit Six bo teen Vikings
Die Wicit Six-potspelspan, het Sondag die span van die Vikings in 'n vriendskaplike wedstryd by die Wicit-sportkroeg oortuigend met 24 - 6 geklop.
1 min
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant
Familie eis antwoorde na vrou se dood
Familie van wyle Nadia Goliath (36) soek antwoorde na haar dood op 20 Junie toe sy bewusteloos met 'n erg geswelde gesig in haar houtstruktuur in Bobby le Roux-kamp gevind is.
1 mins
Oudtshoorn Courant
Listen
Translate
Change font size

