Essayer OR - Gratuit

Newspaper

Bosveld Review

Bosveld Review

Swemmers presteer by SA's

SWEMMERS van Hoërskool Piet Potgieter (HPP), Laerskool Krugerpark (Krugies), Thorntree Preparatory School, Laerskool Nylstroom en Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool het die provinsie van 4-8 April verteenwoordig tydens die SA Skole Swemkampioenskappe in Bloemfontein.

1 min  |

April 24, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Fotograwe spog met wenkiekies

DIE voorgeskrewe onderwerp van 'Iets uit die Kombuis' het fotograwe van die Potties Fotoklub behoorlik op hulle tone gehou en 'n heerlike uitdaging verskaf.

1 min  |

April 24, 2025

Bosveld Review

Sangpaar kuier by senior burgers

DIE sangpaar én egpaar, Kosie en Marlene Kotze, wat saam die musiekgroep 'Not About Us' vorm, het bejaardes van die Potgietersrus Dienssentrum verlede Donderdag verras met 'n hartroerende optrede en 'n bemoedigende boodskap.

1 min  |

April 24, 2025

Bosveld Review

Karatekas wys staal in Kemptonpark

SHUKOKAI Karate Mokopane het onlangs aan die SA nasionale toernooi in Kemptonpark deelgeneem en weereens uitmuntende prestasies bereik.

1 min  |

April 24, 2025

Bosveld Review

Decomposed body found

THE Tinmyne police were called to a scene on March 23 at around 13:10, after the decomposed body of a woman was found wrapped in a plastic bag and dumped under a bridge in Mamatlakala village.

1 min  |

April 24, 2025

Bosveld Review

Cops in pursuit, stock thieves flee scene

A CASE of stock theft has been opened at the Mahwelereng police after members of the Modimolle stock theft unit discovered a vehicle loaded with cattle moving around the George Masebe and Bakenburg area on Saturday at approximately 20:30.

1 min  |

April 24, 2025
Bosveld Review

Bosveld Review

Karatekas na Finland vir wêreldtoernooi

DIE MOKOPANE Shukokai Karate Dojo het gebars van trots toe hulle onlangs die nuus ontvang het dat vyf karatekas gekies is vir die uitgekose nasionale span wat Suid-Afrika sal verteenwoordig by die 21ste Kimura Shukokai karatewêreldtoernooi in Helsinki, Finland vanaf 12-14 Junie.

1 min  |

April 24, 2025

Page {{début}} sur {{fin}}