Essayer OR - Gratuit
weg! Namibië - 2025
Passez à l'illimité avec Magzter GOLD
Lire weg! Namibië avec plus de 9 000 autres magazines et journaux avec un seul abonnement
Voir le catalogueAbonnez-vous uniquement à weg! Namibië
Annulez à tout moment.
(Aucun engagement) ⓘSi vous n'êtes pas satisfait de votre abonnement, vous pouvez nous contacter par e-mail à help@magzter.com dans les 7 jours suivant la date de début de l'abonnement pour obtenir un remboursement complet. Sans poser de questions, promis ! (Remarque : Non applicable aux achats à l'unité)
Abonnement numérique
Accès instantané ⓘAbonnez-vous maintenant pour commencer instantanément à lire sur le site Web de Magzter, les applications iOS Android et Amazon.
Vérifié Sécurisé
paiement ⓘMagzter est un marchand Stripe vérifié.
Dans ce numéro
In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: Woestyn toe! - Roetes, doendinge, kampe en kaarte – beplan solank jou droomvakansie!; Kolmanskop - Só neem jy puik foto’s van dié ou sandkastele; Karasberg - Gasteplase en agterpaaie wat jou langer wil laat bly; Klassieke reis - Vioolsdrif na Swakop op die maklike manier; 270+ Bly-en kampplekke; Etosha - Is die gloriedae verby?; Grootfontein - Hier’s meer as net daai meteoriet! en Windhoek: Hang uit in die hoofstad!
weg! Namibië Description:
Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.
Numéros récents
Titres connexes
Huisgenoot
Huisgenoot Speel – 10 Minuut Raaisels
Huisgenoot One Direction
KKNK Feesgids
Huisgenoot Die Onvertelde Stories
Huisgenoot Kortverhale
Landbou Boerekos: Saam aan Tafel
Stroom Saam!
Braai en Rugby 2023
Huisgenoot - Koning Charles III Gedenkuitgawe
Huisgenoot – Koninklikes
TVPlus - Afrikaans
Huisgenoot Blokraai
Sterre
BLOSS AFRICA