استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

Weg: Ry & Sleep : 4x4-Gids - جميع الأعداد

Die 4x4-gids is op die veldrygemeenskap gemik. Dit bevat welkome leiding aan nuwelinge wat dié leefstyl wil beproef, asook raad aan gesoute 4x4-ryers. Die gids het die volgende afdelings: Voorbereiding vir jou reis, tegniese detail oor jou voertuig se 4x4-tegnologie, herwinning, oorlewingsraad en die geskiedenis van veldry. Daar is altesaam 31 artikels wat saam 100 bladsye beslaan. Hierdie eenmalige tydskrif is beskikbaar in Engels en Afrikaans.