استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

Kommando Jan - جميع الأعداد

Wat is jou naam seun? Jan is opsoek na sy vrou. Sy is voor sy aangesig ontneem. Hy is vir die dood gelos. Maar hy het weer opgestaan. Sy soektog sal hom van die Ou Transvaal tot diep in Engeland reg voor die Koningin neem. Dis 1899 en dis die tyd van helde. Boere Helde. Kommando Jan is 'n historiese verhaal wat tydens die Tweede Vryheids Oorlog afspeel. Dit is die toekoms van Suid-Afrikaanse strokies boeke. Dit is soos die foto verhale van oud, maar met 'n twist. Dit is 'n Boere Comic! Deur: Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en Joshua Klein.