يحاول ذهب - حر
Aaskliniek Handboek - Issue 3
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ Aaskliniek Handboek إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في Aaskliniek Handboek
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
Inhoud
• Voer jou Wurms Spekvet
• Leam’ ‘n bekendstelling
• Leam’ eienskappe nr. 1 & 2.
• Leam’ eienskappe nr. 3 - 5.
• Aanwending van verskillende soorte en mengsels leam.
• Voorbereiding van ‘leam’
• Hoeveel leam?
• Double leam
• Taystee wheat backing
• Die ‘wally pappie’
• Hoe om kurpervoer te meng
• Bobaas babervoer
• Heuningbroodjie
• Heuning kaboems
• Heuning grondvoer
• Soet wit heuning degie
• Maaiers! ‘n Bekendstelling
• Maaiers! Die “Basics” oor die gebuik daarvan.
• Maaiers! as voer (of deel daarvan)
• Dooie Maaiers!
• Sticky Maggots
• Geur jou maaiers!
• Drywende Maaiers
• Wenke en Truuks vir hengel met Maaiers
• Casters ‘n bekendstelling
• Wanneer om watter kleur “Caster” te gebruik
• Casters as voer aas
• Aaskombinasies met “Casters”
• Notas
Aaskliniek Handboek Description:
Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!”
Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter.
Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik!
- Eugene Kruger,
Redakteur.