weg! Namibië - 2020Add to Favorites

Get weg! Namibië along with 5,000+ other magazines

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazinesphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 5,000+ magazinesphoneDigital Access. Cancel Anytime.
(Or)

Get weg! Namibië

Buy this issue $2.99

book2020 issue phoneDigital Access.

Gift weg! Namibië

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

Publisher:Media24

Category:Entertainment

Language:Afrikaans

Frequency:Yearly

Magazine Description: Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.

In this issue

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only