SARIE Kreatief - 2019

Publisher: Media24
Category: Home, Women's Interest
Language: Afrikaans
Frequency : One Time

Magzter GOLD Subscription Plans

Unlimited access to SARIE Kreatief along with 5,000+ other digital magazines and premium articles

Hurry, Limited Period Offer!

SARIE Kreatief Digital Subscription Plans

Checkout Now

Ons 3de SARIE kreatief met 20+ brei- en hekelpatrone is nóú beskikbaar. Brei- en hekelwerk is mode en oral in die winkels, en ons sê hoera oor die dik truie, jasse, serpe en handskoene wat lyk asof dit tydsaam met die hand geskep is.

Met die hulp van Louise Engelbrecht van Thimbles & Quilts en die breidraad-verskaffer, Katia, kon ons hierdie allermooiste Kreatief bymekaarsit. Brei en hekel is nie net ’n gewilde stokperdjie nie, maar is ook ’n inspirasie vir ontwerpers in die mode- en dekorwêreld.


Recent Issues

Magazines from Home

View All

Magazines from Womens-Interest

View All