Switch to previous version of Magzter

LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe - June 2014Add to Favorites

Get LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.
(Or)

Get LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe

Buy this issue $3.99

bookJune 2014 issue phoneDigital Access.

Gift LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

Publisher:Media24

Category:Health

Language:Afrikaans

Frequency:One Time

Magazine Description: LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ’n tydskrif – dis ’n tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ’n verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor op bladsy 10. LOSE IT! bied jou al die inligting oor hierdie dieet en hoe om gewig te verloor, jou kop skoon te kry, energievlakke te verhoog én beter te slaap – terwyl jy steeds kan weglê aan lekker kos wat maklik is om voor te berei. Kry kennersadvies van sportwetenskaplike prof. Tim Noakes, voedingskundige Sally-Ann Creed en CrossFit-instrukteur Jobst Olschewski. Daarby het FAIRLADY-kosredakteur Justine Kiggen 67 splinternuwe, smaaklike Banting-resepte saamgestel.
LOSE IT! The Tim Noakes Way is ’n revolusionêre voedingsplan wat jou lewe gaan verander.

In this issue

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only