Huisgenoot Trou - 2016
Get Huisgenoot Trou along with 5,000+ other magazines & newspapers
Try FREE for 7 days
1 Year$99.99
Get Huisgenoot Trou
Buy this issue $4.99
- Magazine Details
- In this issue
Magazine Description
Publisher:Media24
Category:Wedding
Language:Afrikaans
Frequency:One Time
Magazine Description: HG-Trou maak dit sommer maklik om die perfekte troue te beplan. Nie net wys bekendes soos Faf du Plessis en Christina Storm hul inspirerende troualbums nie; talle stylvolle Huisgenoot-lesers deel ook die pragtigste mode- en dekorfoto’s van hul eie groot dag. Die tydskrif bevat al die inligting wat jy nodig het om jou troudag volmaak te maak: bladsye vol trourokke asook wonderlike dekoridees, hare, skoene en ander bykomstighede. Daar’s ook selfdoen-inspirasie en ’n kykie na die nuutste troudagneigings en -giere. Jy kan eenvoudig nie voor die kansel gaan staan sonder om eers hierdie tydskrif te raadpleeg nie!
In this issue
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only