Wild&Jag; / Game&Hunt; - April 2017Add to Favorites

Get Wild&Jag; / Game&Hunt; along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get Wild&Jag; / Game&Hunt;

1 Year $20.99

Save 12%
book12 issues starting from May 2021 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

Buy this issue $1.99

bookApril 2017 issue phoneDigital Access.

Gift Wild&Jag; / Game&Hunt;

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

VEILINGSEISOEN SKOP AF NÁ GOEIE REËN Ná die goeie opvolgreën oor groot gedeeltes van die land gedurende Februarie, is baie wildboere verheug dat die weiding vir hul wild genoegsaam gaan wees vir die jaar. Selfs in dele van die Kalahari staan die gras ruig tussen die swarthaak- en kameeldoringbome en reik plek-plek selfs tot kniehoogte sodat jy nie eens ’n leeu in die gras sal raaksien nie! Dis presies wat met ons WILD & JAG-span gebeur het toe Stefan Fouché, ons Redakteur: Jag, Wapens & Ammunisie, leeus daar gaan jag het. Lees op bladsy 16, die eerste in ’n reeks van drie artikels, hoe ons persoonlik gaan uitvind het of ons onsself met die leeuteel- en -jagbedryf wil assosieer, en of leeujag vir ons sosiaal aanvaarbaar is. So ook skryf Stefan op bladsy 56 van die mooiste springbokke wat hy gejag het as deel van ’n selektiewe uitdunningsproses by Mega Springbuck naby De Aar. Lees ook meer oor ’n uitdagende rooibokjag in Zoeloeland in ons nuwe maandelikse rubriek oor boogjag.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only