Switch to previous version of Magzter

Wild&Jag; / Game&Hunt; - August 2017Add to Favorites

Get Wild&Jag; / Game&Hunt; along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Year$99.99 $49.99 Save 50%

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.
(Or)

Get Wild&Jag; / Game&Hunt;

1 Year$23.88 $14.99

Save 37%
book12 issues starting from March 2020 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

Buy this issue $1.99

bookAugust 2017 issue phoneDigital Access.

Flash Sale! Save 37% on annual subscriptions. Valid till April 1, 2020

Gift Wild&Jag; / Game&Hunt;

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

OOR RIETBOKKE, KNALDEMPERS EN WITRENOSTERS ... Met die jagseisoen in volle swang, mik die meeste jagters na bestemmings in Limpopo, Noordwes en die Noord-Kaap, insluitende die Kalahari. Maar moenie Zoeloeland, seker een van ons land se mooiste bestemmings, vergeet nie. Stefan Fouché, WILD & JAG se Redakteur: Jag, Wapens en Ammunisie, kuier by Izak Kirsten van WOW Africa Safaris om daardie lang ontwykende trofee-rietbok te jag. Dit was ’n intense soektog. Lees op bl 50 tot 54 van sy besonderse ervaring. Stefan gee lesers ook ’n kykie in sy insiggewende besoek aan die bekende maatskappy A-Tec in Oslo, Noorweë − vervaardigers van en leiers op die gebied van wêreldgehalte-knaldempers. Verskillende produkte in die reeks is van naderby bekyk en deeglik getoets. Lees die artikel op bl 36.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only