Switch to previous version of Magzter

Wild&Jag; / Game&Hunt; - June 2017Add to Favorites

Get Wild&Jag; / Game&Hunt; along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get Wild&Jag; / Game&Hunt;

1 Year$23.88 $14.99

Save 37%
book12 issues starting from March 2020 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

1 Month $1.99

book1 issues starting from March 2020 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

Buy this issue $1.99

bookJune 2017 issue phoneDigital Access.

Flash Sale! Save 37% on annual subscriptions. Valid till April 10, 2020

Gift Wild&Jag; / Game&Hunt;

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

WINTERTYD, JAGTYD As jy nog nie besef het dat die koue windjie soggens aandui dis al jagseisoen nie, het die onlangse langnaweke jou dalk anders oortuig. Dié langnaweke het baie mense die geleentheid gebied om tyd saam met familie en vriende om ’n gesellige kampvuur deur te bring of om een van die jag- en wapenskoue soos HuntEx of die Safari Outdoor-fees by te woon. Benewens die jag- en wapenverwante produkte en dienste wat by die pas afgelope sewende HuntEx2017-jagskou aangebied is en waaroor ons in hierdie uitgawe berig, het Chasa en WRSA ook ’n baie suksesvolle jagpakketveiling tydens dié gewilde skou aangebied. Lees meer oor HuntEx2017 op bl 34−36 en kry terselfdertyd ook terugvoering oor SA Jagters se hofaansoek teen die minister van polisie rakende vuurwapenlisensiëring. Die omstrede kwessie oor die jag van leeus wat in aanhouding geteel is, word in Ronald Nel se artikel, “Blood, sweat and the big debate”, op bl 80 voortgesit. Ronald deel sy ervaring van die jag van só ’n leeu in die Kalahari met ons lesers. Hierdie debat sal in die Julie-uitgawe ten einde loop. Jag- en geweerentoesiaste sal bly wees om te hoor dat die langverwagte Sauer 100-jaggeweer (op die voorblad) uiteindelik nou in Suid-Afrika beskikbaar is (lees meer op bl 32). Aan die wildveilingfront berig ons oor die Signature Wildlife en Kriek Wildlife Group se veilings. Die resultate van al die wildveilingshuise se veilings verskyn op bl 106−110. Die afgelope tyd het veral springbokpryse baie goed vertoon. Verder berig ons oor ’n Damaraspringbokvangs in Namibië (bl 130−133) om eerstehands te ervaar watter kostes aangegaan word ten einde uitsonderlike genetika tot voordeel van die hele Suider-Afrika te bekom. Ten slotte gesels ons met die topwildboer Louis van Rensburg oor slaghuise, afslaers en buffels in ons gereelde rubriek, “In Gesprek Met” op bl 122−124. Geniet die jagseisoen!

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only