LIG - September 2020Add to Favorites

Get LIG along with 7,500+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 7,500+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 7,500+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get LIG

1 Year$11.99 $7.99

Save 30%
book4 issues starting from Winter/Pinkster 2022 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

Fourth of July Sale! Save 30% on annual subscriptions. Valid till July 6, 2022

Buy this issue $1.99

bookSeptember 2020 issue phoneDigital Access.

Gift LIG

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

Jy is 'n lewende brief! Pen en papier kan dinge losmaak, gesond maak, mooi maak. Gedurende die saamstel van die September-uitgawe van LiG het ons met vele mense en oomblikke te doene gekry rondom skryf, papier en ink. En ons harte loop oor van vreugde- en dankbaarheid-ink in die LiG-kantoor. Wat ’n voorreg om ander se lewensveranderende briewe te kan lees; Suid-Afrika se geliefde sonneblom-vrou Susan Coetzer beter te leer ken; en grepies van ander se pyn en hartseer met ink vas te pen. Sangeres Nadine Blom deel met ons die emosies wat sy probeer het om vas te vang in ’n brief toe sy die nuus van haar suster se afsterwe ontvang het. Wat selfs meer hartsverskeurend is, is dat sy eers ná haar suster se dood ’n briefie ontdek het wat haar sus weer vir háár geskryf het ’n paar weke voor haar dood. Daarin staan onder meer: “Jy, my sus, tel my op, jy sien my ... Ek glo ons sal mekaar weer sien voor die lewe uit een van ons twee se oë uitgaan.” Om só oor jou seer, trauma en ervarings te skryf, is ’n vorm van terapie, vertel dié wat weet. Skryf kan jou ook help om jou geestelike reis met God te verdiep. In die September-uitgawe vertel ’n klompie LiG-lesers hoe waardevol ’n Bybeljoernaal vir hulle is. Daarin skryf hulle hul gedagtes, emosies, Bybelverse en gebede neer. En dan is ons span in die LiG-kantoor veral geroer deur die skrif van Paulus, waar gelowiges "lewende briewe van Christus" genoem word. Jesus het in ons lewe geskryf, sê Hy, nie met ink nie, maar met die Heilige Gees. En nie op papier nie, maar op ons hart (2 Kor 3:3).

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only