LIG - Februarie 2020Add to Favorites

Get LIG along with 5,000+ other magazines & newspapers

Try FREE for 7 days

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.

1 Year$99.99

bookLatest and past issues of 5,000+ magazines & newspapersphoneDigital Access. Cancel Anytime.familyShare with 4 family members.
(Or)

Get LIG

1 Year $11.99

book4 issues starting from Pinksteruitgawe 2021 phoneDigital Access. Cancel Anytime.

Buy this issue $1.99

bookFebruarie 2020 issue phoneDigital Access.

Gift LIG

  • Magazine Details
  • In this issue

Magazine Description

In this issue

In ons Februarie-uitgawe vertel Riana Nel dat sy weer ma gaan word. Sy sê ook dat sy gereeld by God kerm. Akteur en pastoor Johan Scholtz inspireer ons om elke dag dankbaar en nederig te leef. En ons vertel die ware verhaal van ‘n vrou wie se man sterf en wie se tweejarige ‘n hartoperasie moes kry – deur dit alles getuig sy hoe God haar dra. Anna Oberholzer is blind en ‘n fisioterapeut. Sy sê: “Dis hóéveel jy leef terwyl jy op aard is wat saak maak.” Ons kry raad by kenners oor gesonde grense in die klaskamer: Wenke vir ouers en onderwysers. Ons gee ook raad oor hoe om vir jou kind te bid wat die pad byster geraak het. Die eerste aflewering van ons reeks oor onvrugbaarheid begin in ons jongste uitgawe. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only