Aaskliniek Handboek - Issue 3

Publisher: Annecat Print & Publishers cc
Category: Men's Interest, Sports
Language: Afrikaans
DurationAmountSavings
Single issue $ 4.99 -

Subscribe to Magzter GOLD and enjoy Unlimited reading of Aaskliniek Handboek Magazine (including old issues) along with 4,000+ other best-selling magazines and premium articles for just $9.99/Month!


Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie – elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” – die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.

Inhoud • Voer jou Wurms Spekvet • Leam’ ‘n bekendstelling • Leam’ eienskappe nr. 1 & 2. • Leam’ eienskappe nr. 3 - 5. • Aanwending van verskillende soorte en mengsels leam. • Voorbereiding van ‘leam’ • Hoeveel leam? • Double leam • Taystee wheat backing • Die ‘wally pappie’ • Hoe om kurpervoer te meng • Bobaas babervoer • Heuningbroodjie • Heuning kaboems • Heuning grondvoer • Soet wit heuning degie • Maaiers! ‘n Bekendstelling • Maaiers! Die “Basics” oor die gebuik daarvan. • Maaiers! as voer (of deel daarvan) • Dooie Maaiers! • Sticky Maggots • Geur jou maaiers! • Drywende Maaiers • Wenke en Truuks vir hengel met Maaiers • Casters ‘n bekendstelling • Wanneer om watter kleur “Caster” te gebruik • Casters as voer aas • Aaskombinasies met “Casters” • Notas


Recent Issues

Related Magazines

View All
  1. Magzter Gold!
[X]